Privaat
000000000000000
Ons is op soek na `n apteker vir die produkvrystelling in `n farmaseutiese maatskappy.
`n B.Pharm kwalifikasie is verpligtend.
Ondervinding in GMP en ISO 9001 sal voordelig wees.