Privaat
000000000000000
Ons is op soek na `n Junior Laboratorium Analis
Verantwoordelikhede behels die toets van rou materiale in `n farmaseutiese toetslaboratorium.
Matriek met Wiskunde en Wetenskap is `n vereiste. `n Tersiere kwalifikasie in die Wetenskappe en ondervinding in dieselfde posisie sal voordelig wees.