Pos is by ‘n Rekenmeester firma en behels:

Administrasie te doen met Rekeningkundige dienste, SARS, CIPC, Boeke, Rekeninge, kontak met kliente.

Persoon moet verkieslik ondervinding hê in Pastel, Salarisse (Payroll). Moet rekenaarvaardig wees met Word en Excell.

Kwalifikasie of gedeeltelike kwalifikasie met Rekeningkundige vakke sal voorkeur kry of persone met ondervinding wat toepaslik is in Rekenmeester firma,

Geleentheid om ondervinding te kry en blootstelling in boeke, belastings, SARS, finasiele state.

Die salaris skaal sal bepaal word na gelang van die persoon se ondervinding en jare diens in soortgelyke firma – maksimum R15 000pm

Aansoeke/CV’s wat nie toepaslik is nie sal geen terugvoer ontvang nie

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog