Gewapende re-aksie Beamptes (Offisiere) word benodig in Woodmead: Sandton

Om so gou as moontlik te begin.

Vereistes:

Graad 12/ NQF5/ Gelykwaardige kwalifikasie

Vuurwapen bevoegdheidsertifikaat

PSIRA kwalifikasie (Minstens Graad D)

Geldige Bestuurderslisensie

Ure sal bespreek word indien u vir n onderhoud genooi word.

Kandidaat moet bereid wees om vir lang tye van die huis af weg te wees.

Stuur asseblief u cv na: info@prs7.co.za (Sit asb in die Onderwerlyn: Gewapende re-aksie Beampte (Offisier)

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog