Aansoeke het gesluit

Verkope -& Bemarkingskonsultant (Regs Industrie/ Legal Industry)

Ons klient se ideale kandidaat is goed tweetalig Engels en Afrikaans, kom professioneel oor, en het ondervinding in die verkoop van professionele dienste.

Die kandidaat sal ons klient se assessering verkoop, wat ’n assessering van die maatskappy se kommersiële strukture insluit.

 

Minimum Vereistes:

Matriek/ Graad 12

3+ jaar professionele verkope ervaring NB

Ervaring as verkoopspersoon in die verskerings -of regsbedryf sal in jou guns tel

Moet eie betroubare vervoer en geldige lisensie hê

ITC en kriminele rekord moet skoon wees

Moet in Pretoria en omliggende areas woon

Kontakbare verwysings is ‘n moet

 

Salaris

R9000 basies tydens 3 maande probasietydperk plus ‘n selfoon en rekenaar met data en lugtyd
R9000 bonus indien 10 verkope in ‘n kalendermaand gemaak is

 

R 18000 per maand na 3 maande probasietydperk suksesvol voltooi is, mits 10 verkope per kalendermaand gemaak is, plus ‘n selfoon en rekenaar met data en lugtyd

Uitstekende kommissie struktuur in plek vir 10+ verkope per kalendermaand

Tagged as: #verkoopskonsultant #sales #legal #assessment #professional #assessering #bemarking #marketing

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog