Bemarkingsbestuurder benodig vir `n unieke en baie geslaagde gesondheids produk.

Moet oor ongeveer 10 jaar bemarkings ervaring beskik

`n Bemarkingsgraad of aanverwante akademiese kwalifikasie is `n vereiste

Salaris onderhandelbaar

Verkieslik in Pretoria woonagtig wees

Sluitingsdatum is 31 Augustus 2020

Diensaanvangs datum ongeveer 1 Oktober 2020

Stuur u CV aan info@sagariacare.co.za

 

 

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog