Die maatskappy bestaan reeds 52 jaar en is op soek na ‘n betroubare en dinamiese jong man wie vaardighede het in die programering en hantering van ‘n CNC masjien.  Die suksesvolle kandidaat sal ook verantwoordelik wees vir ander take opgele deur die bestuur.  Salaris is onderhandelbaar na gelang van ondervinding en vaardighede.  Bevorderingsmoontlikhede sal beskikbaar wees na gelang van produktiwiteit en belangstelling.

Tagged as: CAD, CNC, ontwerp, produksie

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog