Ons verfwinkel is opsoek na n jong, tweetalige, gesonde manlike winkelassistent. Moet in staat wees om swaar dromme (20kg +) te kan skuif en op- en aflaai. Assistent moet goeie menseverhoudings kan handhaaf, eerlik, betroubaar en entoesiasties wees en moet oor uitstekende telefoonetiket beskik. Moet oor geldige rybewys beskik. Let wel dat dit n junior pos is.

 

Tagged as: bestuurderslisensie, jong man, telefoonetiket, verf, verkope

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog