Vereistes:
· Moet sterk rekenaarvaardig wees
· Kode 8 / B / EB lisensie
· Moet vlot Afrikaans en Engels kan praat
· Ras en geslag is nie belangrik nie
· Verkieslik met tersiêre kwalifikasie
· Ervaring in HTML, Javascript, PHP/Python, SQL
· Ervaring in kubersekuriteit
· Grafiese ontwerp ervaring sal voordelig wees
Werksbeskrywing:
· Ontwikkeling van sagteware
· Berging en prosessering van data
· Neurale netwerk ontwikkeling
· 5 dae per week, goeie ure
· Besige kantoor in Rayton