Aansoeke het gesluit

Verkoopsagent/Verteenwoordiger

·         Word deel van ‘n internasionale span onder 1 Brand

·         Verdien gemakilik R 20 000 + per maand

·         Interne promosiegeleenthede binne 6 maande

·         Ontvang deeglike opleiding in produk, tegnologie en verkope

·         Internasionale blootstelling.

Uberskillz rig ‘n uitnodiging aan voornemende verkoopsagente om die gewilde SkillzTrader App aan kleinsake, diensverskaffers, vryskutters, professionele mense en tuisnywerhede in Suid Afrika en Namibia te bemark.

Gemotiveerde indiwidue tussen die ouderdom van 25 en 55, wat tweetalig is, eie vervoer het, toegang tot data, ‘n slimfoon, tablet of PC het, wat redelik rekenaarvaardig is, wat deeltyds of voltyds wil werk en goeie geld wil verdien, word genooi om aansoek te doen.

Volledige opleiding word verskaf aan suksesvolle kandidate het ‘n wêreld-eerste, innoverende GPS-gebasseerde mobiele Super-Toep (App) ontwikkel vir mense en besighede om hulle dienste of produkte digitaal daarop te adverteer.

Spesiaal gemaak vir kleinsake, is die SkillzTrader® en SkillzFinder® Toeps reeds bekroon met twee internasionale toekennings.  Die Toeps is beskikbaar op App Store en op Google Play Store vir slimfone en tablette, en bied die heel goedkoopste en mees effektiewe manier om besighede meer sigbaar te maak sodat klante hulle maklik kan vind, in hulle direkte omgewing, met slegs die druk van’n knoppie.

SkillzFinders kan direk Vind-en-Verbind met SkillzTraders op die gratis Toep.

SkillzTraders moet registereer om gevind te kan word.

Tagged as: https://www.facebook.com/trendingtalentsolutions

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog