Ons is ‘n dinamiese privaat labratorium geleë in Stellenbosch wat opsoek is na ‘n administratiewe persoon om by ons groeiende span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet matriek hê en nie bang wees om hard te werk nie.

Omdat ons met baie syfers werk sal ‘n wiskundige agtergrond tot jou voordeel wees.

Geen ondervinding is nodig nie, net ‘n goeie gesindheid, integriteit en ‘n wil om te leer.

Indien jy belangstel epos asseblief jou CV na nico@vinlab.com

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog