Water 2000 is ‘n dinamiese maatskappy wat spesialeer in besproeiing.  Ons ntwerp besproeiingstelsels vir die Landbousektor in Louis Trichardt en omgewing, Limpopo.

Ons is opsoek na ‘n kandidaat wat tegnies ingestel is en belangstel in Landbou.  Ingenieurs of soortgelyke tegniese opleiding is ‘n vereiste.  Goeie pakette word aangebied.  Indiensopleiding word gedoen.

Tagged as: besproeiing, landbou, ontwerper

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog