Ons het ‘n geleentheid vir verkoops konsultante om aan te sluit by een van Suid-Afrika se vooraanstaande Verkoops Maatskappye van finansieële onderrig en opleiding.

Die pos is nie beperk tot diegene met finasieële produk verkope of finansieële industrie ervaring nie, maar is oop vir enige person wat ‘n loopbaan in verkope wil begin, of ‘n professionele persoon wat ‘n loopbaan verandering wil maak.

Interne opleiding word aangebied deur ons gekwalifiseerde opleidings department. Ons voorsien ook voortdurende ontwikkeling en ondersteuning om jou verkoops vaardighede en kommunikasie te verbeter.

Ons is ‘n professionele en teikengedrewe maatskappy wat glo om ons Verkoops Konsultante te ontwikkel en te ondersteun om sukses te behaal.

Vereistes:
• Senior Sertifikaat (Matriek)
• Eie Vervoer (voordelig)

Bekwaamhede:
• Gedrewe & Gemotiveerde person
• Kliënt fokus
• Goeie kommunikasie vaardighede
• Doelgerig
• Goeie organiserings eienskappe

Stuur jou CV vir aandag Natashia Kloppers – recruitment@smdwdc.co.za of whatsapp 064 365 0159

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog