Zco Electrical & CNC Cutting

Pos onmiddelik beskikbaar vir elektrisiën in industriele omgewing.

– Moet gekwalifiseer wees

– Ouderdom 24 – 40

– Afrikaans sprekend met eie vervoer om tot by werk te kan kom

– Ten minste 2 jaar ondervinding

Oorsig van pos

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog