Vrae en Antwoorde

Klik op die skakel wat sê “registreer hier” en volg die stappe om jou profiel te registreer. Indien jy nie jou profiel kan registreer nie, kontak ons gerus by diens@solidariteit.co.za

Werkgewers moet ʼn aktiewe Werknet-profiel hê om poste op Werknet te kan adverteer. Om ’n profiel te registreer, klik hier.

Voornemende werknemers moet ’n aktiewe profiel op Werknet hê om na poste te kan kyk of aansoek te kan doen vir poste.

Indien jy jou wagwoord vergeet het, klik hier.

Klik op die skakel wat sê “teken in”, volg die stappe en vul u gebruikersnaam en wagwoord in.

Om in te teken, klik hier.

Vul jou selfoonnommer sonder die (0) in, byvoorbeeld 82 356 2243.

Indien u steeds nie die OTP ontvang nie, kontak ons gerus by diens@solidariteit.co.za

Nee, Werknet is ʼn gratis platform waar werknemers en werkgewers mekaar in Afrikaans kan ontmoet.

Nee, Werknet is ʼn gratis platform waar werknemers en werkgewers mekaar kan ontmoet.

Solidariteit moet regtens voldoen aan die (Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting) POPI-wet ingevolge waarvan jou besonderhede en die inligting wat jy op jou CV verskaf, veilig gehou word.

Om jou CV op te laai, klik hier.

Om ʼn pos te adverteer, klik hier.

Werknet vereis dat ’n voornemende werkgewer se logo 150×150 pixels moet wees.

Nee, werkgewers kan slegs CV’s besigtig van persone wat vir hul spesifieke geadverteerde pos aansoek doen.

Klik op die skakel wat sê “registreer hier” en volg die stappe om jou profiel te registreer. Indien jy nie jou profiel kan registreer nie, kontak ons gerus by diens@solidariteit.co.za

Werkgewers moet ʼn aktiewe Werknet-profiel hê om poste op Werknet te kan adverteer. Om ’n profiel te registreer, klik hier.

Voornemende werknemers moet ’n aktiewe profiel op Werknet hê om na poste te kan kyk of aansoek te kan doen vir poste.

Indien jy jou wagwoord vergeet het, klik hier.

Klik op die skakel wat sê “teken in”, volg die stappe en vul u gebruikersnaam en wagwoord in.

Om in te teken, klik hier.

Vul jou selfoonnommer sonder die (0) in, byvoorbeeld 82 356 2243.

Indien u steeds nie die OTP ontvang nie, kontak ons gerus by diens@solidariteit.co.za

Nee, Werknet is ʼn gratis platform waar werknemers en werkgewers mekaar in Afrikaans kan ontmoet.

Nee, Werknet is ʼn gratis platform waar werknemers en werkgewers mekaar kan ontmoet.

Solidariteit is onderhewig aan die POPI-wet ingevolge waarvan jou besonderhede en die inligting wat jy op jou CV verskaf, veilig gehou word.

Om jou CV op te laai, klik hier.

Om ʼn pos te adverteer, klik hier.

Nee, werkgewers kan slegs CV’s besigtig van persone wat vir hul spesifieke geadverteerde pos aansoek doen.

Teken aan

Registreer

Wagwoord vergeet

Kitssoektog